Minimize

Kompetisies/Competitions

Interprovinsiale Proewe 2018

Adriaan Badenhorst - Eerste Plek Sporter afdeling, Goue medalje vir 3P totaal en goue medalje vir 10 meter


Hestine Bosch - Tweede Plek Sporter afdeling, Brons medalje vir 3P totaal en volkaart in lê posisie.



Finale Proewe 2018

Baie geluk aan die volgende skuts wat uitgenooi is na die Finale Proewe 2018